Netwerk24
Netwerk24
12/01/2016. Facebook

4th Power Investments is ’n beleggingsmaatskappy wat behoort aan David Cupido ’n

4th Power Investments is ’n beleggingsmaatskappy wat behoort aan David Cupido, ’n 40-jarige pastoor van Touwsrivier wat as Oompie bekend staan.
View details 4th Power Investments is ’n beleggingsmaatskappy wat behoort aan David Cupido ’n

Beleggers in Worcester betoog teen koerant, banke

“Jou wit vark, vandag vrek jy!” Dít was glo Woensdag die woorde van ’n man tydens ’n optog van 4th Power Investment-beleggers aan ’n joernalis van die Standard, die plaaslike koerant in Worcester.

netwerk24.com
12 likes - 4 comments

2/4 Top Comments

View all comments on facebook
Betsie Huijink
Hannes Erwee

More feeds from Netwerk24

Netwerk24
Netwerk24
08/22/2017 at 17:00. Facebook
“Ek mis my seun. Ek kan nie in woorde beskryf hoe ek voel nie. Kinders is onvervangbaar,” het sy ma gesê.
“Ek mis my seun Ek kan nie in woorde beskryf hoe ek

Brandbestryder postuum vir dapperheid vereer

netwerk24.com
Elma Robinson
Netwerk24
Netwerk24
08/22/2017 at 16:25. Facebook
#AnchenMuller: Die vermiste 13-jarige sou glo na 'n Bybelbyeenkoms by Butterfly World buite die Paarl gegaan het.
AnchenMuller: Die vermiste 13 jarige sou glo na 'n Bybelbyeenkoms by

Vermiste Anchen: Selfoon glo in Bishop Lavis

netwerk24.com
Ninie Nell
Petro Herbst
Netwerk24
Netwerk24
08/22/2017 at 16:13. Facebook
Suid-Afrika het bo-oor die Wallabies tot in die vierde plek op Wêrelrugby se jongste ranglys gebokspring.
Suid Afrika het bo oor die Wallabies tot in die vierde plek

Bokke vorder verder op wêreldranglys

netwerk24.com
Netwerk24
Netwerk24
08/22/2017 at 15:19. Facebook
#Plaasaanvalle: Die boer Richard Lemmer se dood het die dorp laat gons met gerugte dat dit dalk 'n huurmoord was.
Plaasaanvalle: Die boer Richard Lemmer se dood het die dorp laat

‘Huurmoord’ net ’n gerug, sê polisie

netwerk24.com
Hendrien Nel
Kobus Fouche
Netwerk24
Netwerk24
08/22/2017 at 14:01. Facebook
#GameofThrones: Wat sou #Daenarys doen?
Die kuberkrakers eis glo ’n losprys van bykans $6,5 miljoen (sowat R86 miljoen), anders sal hulle die laaste episode laat uitlek.
GameofThrones: Wat sou Daenarys doen Die kuberkrakers eis glo ’n losprys

Kuberkrakers dreig om ‘GOT’ se laaste episode te laat uitlek

netwerk24.com
Clinton D'Oliveira
Marion Schroeter
Netwerk24
Netwerk24
08/22/2017 at 12:49. Facebook
Die straf wat deur 'n hof in Bellville opgelê is?
22 jaar in die tronk, elk...
Die straf wat deur 'n hof in Bellville opgelê is

Rowers se turf sit, al ontken hulle skuld

netwerk24.com
Samantha Minne
Elmien Groenewald
Netwerk24
Netwerk24
08/22/2017 at 12:26. Facebook
Nié net #TigerWoods nie...’n Kaalfoto van #MileyCyrus en #StellaMaxwell wat saam in ’n bed is, verskyn glo ook op die webtuiste.
Nié net TigerWoods nie ’n Kaalfoto van MileyCyrus en StellaMaxwell wat saam

Kaalselfies van bekendes lek uit

netwerk24.com
Hanlie Lowings
Ilse Coertzen Swart
Netwerk24
Netwerk24
08/22/2017 at 11:39. Facebook
Hulle het hom deur die huis geneem, geld geëis en hom verder gemartel.
Hulle het hom deur die huis geneem geld geëis en hom verder gemartel

Boer met strykyster gemartel

netwerk24.com
Netwerk24
Netwerk24
08/22/2017 at 11:23. Facebook
"Ek het gehoop dat Anchen miskien buite sit en omdat haar battery pap is kan sy nie bel om te sê ons moet oopmaak nie.”
"Ek het gehoop dat Anchen miskien buite sit en omdat haar battery

Vermiste tiener: Ma het tot 02:00 by hek van kompleks gewag

netwerk24.com
Netwerk24
Netwerk24
08/22/2017 at 09:41. Facebook
#Vodacom: Waar's my data? Een kliënt kla dat 71 MB se data binne ’n minuut opgebruik is. Het jý ook 'n mega-skok gehad?
Vodacom: Waar's my data Een kliënt kla dat 71 MB se

Kliënte die josie in oor Vodacom-data

netwerk24.com
Toekie Geyer
Tania Horn
Netwerk24
Netwerk24
08/22/2017 at 09:00. Facebook
Dis seker te vroeg om EW Viljoen al gelyk te stel aan een van die beste buitesenters wat Suid-Afrika tot nog toe opgelewer het, maar John Dobson, die WP se afrigter, sien wel ’n ooreenkoms.
Dis seker te vroeg om EW Viljoen al gelyk te stel aan

EW as Jaque se opvolger gekroon

netwerk24.com
Mervyn Keown
Royston Oncke
Netwerk24
Netwerk24
08/22/2017 at 08:40. Facebook
#Wellington: Daar was ook berigte dat daar leë pilhouers in die uitgebrande huis gevind is.
Wellington: Daar was ook berigte dat daar leë pilhouers in die

Wellington-saak: Hoopvol dat toksikologiese verslag antwoorde kan bied

netwerk24.com
Netwerk24
Netwerk24
08/22/2017 at 08:00. Facebook
Verskeie studies wys dat hoewel al hoe meer vroue dobbel, hulle nie maklik hulp soek nie. Dié simptome kan daarop dui dat ’n vrou wat jy ken, ’n dobbelprobleem het:

via MuntSlim met Netwerk24
Verskeie studies wys dat hoewel al hoe meer vroue dobbel hulle nie

Vroue en dobbel: ’n Onsigbare probleem?

goo.gl
Marsheri Annandale
Netwerk24
Netwerk24
08/22/2017 at 06:33. Facebook
“Sy is maar net dertien jaar oud... Ek is bitter bekommerd, want daar is baie siek mense daar buite,” sê Anchen se ma.
“Sy is maar net dertien jaar oud Ek is bitter bekommerd want

Ma van vermiste tiener: ‘Daar is siek mense daar buite’

goo.gl
Bessie Botes
Ralie Strydom
Netwerk24
Netwerk24
08/22/2017 at 05:37. Facebook
Kan 'n mens dit nog bekostig om vakansie te hou?
Kan 'n mens dit nog bekostig om vakansie te hou

Pryse van vakansieplekke in SA styg bo inflasie

goo.gl
Oupa Anton Labuschagne
Amanda Schoeman
Netwerk24
Netwerk24
08/22/2017 at 05:00. Facebook
'Daar is ’n geboetie-boetie by Loftus en nepotisme gedy,' sê Wynand Claassen, ’n voormalige kaptein van die Ligbloues en die Springbokke.
'Daar is ’n geboetie boetie by Loftus en nepotisme gedy ' sê

Loftus-legendes: Die Bul vrot van sy kop af

netwerk24.com
Christo Van Rensburg
Du Toit Rita
Netwerk24
Netwerk24
08/22/2017 at 04:01. Facebook
WEN! WEN! WEN! Is jy, jou ma of ’n ma-figuur in jou gemeenskap iemand wat dié titel van Ma van die Jaar verdien?

Netwerk24 nooi jou uit om haar dan summier in te skryf. Daar is altesame R40 000 se prysgeld op die spel! Kry al die inligting hier: #Netwerk24 #mavandiejaar
WEN WEN WEN Is jy jou ma of ’n ma figuur in

Netwerk24 soek die Ma van die Jaar!

goo.gl
Netwerk24
Netwerk24
yesterday at 19:00. Facebook
"My gevoel van hulpeloosheid en weerloosheid het die swart hond gemaklik op my bed laat lê," skryf Arlene Prinsloo oor haar ervaring voor, tydens en ná 'n rugoperasie.
"My gevoel van hulpeloosheid en weerloosheid het die swart hond gemaklik op

‘Ek kon net vir my vriende sê hoe erg die pyn was’

netwerk24.com
Anandi Labuschagne
Lisa Venter
Netwerk24
Netwerk24
yesterday at 18:30. Facebook
Sy is in die helfte gesny toe die hysbak onverwags begin beweeg.
Sy is in die helfte gesny toe die hysbak onverwags begin beweeg

Jong ma dood in hysbak ná kind se geboorte

netwerk24.com
Annemarie Geldenhuys
Rosemarie Esterhuyse
Netwerk24
Netwerk24
yesterday at 18:00. Facebook
KYK - Albei sy ouers is vroeg in sy lewe oorlede. Musiek bly egter sy begin en einde . . . dit wat hom dryf, daar waar hy homself op die verhoog uitleef.
KYK Albei sy ouers is vroeg in sy lewe oorlede Musiek bly

Tiener van Belhar pak vir musiekskool in Switserland

netwerk24.com
Mavis Scorgie
Willie Jansen